Successfully reported

CBS Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 264 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Olivia V
1 nag
5.0
Jul 2025

Aangename ervaring! Die geriewe by CBS Accommodation was meer as genoeg om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uiters gasvry en goeie ligging. 10/10 sal die plek aanbeveel vir enige ystermanne wat Mosselbaai kom besoek vir die IM70.3 kompetisie. Sentraal geleë, maar nog steeds stil vir 'n goeie nag se slaap. Suzette was super vriendelik en het ons uitgehelp met al ons versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
CBS Accommodation
Goeiedag Rudolph, baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer! Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te huisves! Baie sterkte met jou seisoen vorentoe! Hoop om julle weer volgende jaar tydens Die Ysterman by ons te verwelkom! Vriendelike groete, CBS Akkommodasie, Mosselbaai

Sjaan V
1 nag
5.0
Okt 2024

Relaxing and safe. Because it is centrally located - very clean, very safe and in short distance from the hospital, shopping and even the beach - and the place is very clean and comfortable, and all the necessary equipment is there, even a braai .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

My kuier was 'n fees en ek gaan beslis weer. Ek het heerlik gebly en dit het vir my gevoel asof ek tuis is. Die ligging is absoluut onverbeterlik as jy naby iemand wat in 1Life Bayview Hospitaal is, wil of moet wees. Jy kan binne 5 minute daarheen stap, selfs al is jy 70+ jaar oud, en dis baie veilig. Die parkering is ook baie gemaklik, want jy parkeer net 'n paar tree van jou voordeur. Verder was dit doodstil en baie rustig. Ek het alles gehad wat nodig was en die gasvrou het my op haar hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2025

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elize P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvry en vriendelike verblyf. Suzette is 'n vriendelike gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Stapafstand van die hospitaal en dokters waar ons moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefni L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig lekker atmosfeer en veilig. Baie lekker gebly. Die eienaar is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann M
1 nag
5.0
Feb 2024

As oornag geriewe om dokters en hospitaal besoeke te doen is hierdie ideaal. Heerlik geslaap met die koel briesie van die see lug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2024

Die kliente diens was tops, die gasvryheid was goed, het die stilte geniet. Ja, het baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Susan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Ons het lekker gekuier, dis redelik sentraal geleë en stapafstand vanaf winkels. Die plekkie was skoon en het alles wat jy nodig het. Dit is net nie privaat genoeg nie. As jou voordeur oopstaan, kan almal tot agter in die woonstel sien. Die matras van die bed is ook ongemaklik vir gaste met rugprobleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 264

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Da Gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb67756c3433993c84c01459e6c2c985d4d5095e670361493d6a76c7c9faea8893fd556a3d102b827ecd4e82a299b2941c202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 264 5 1 5 9 Da Gama Street Da Nova 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.182884808535 22.129962444305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang