Successfully reported
+128

CBS Accommodation

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Da Gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

CBS Accommodation bied selfsorgwoonstelle op die eienaar se perseel en is in Mosselbaai geleë. Perfek vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid doendinge.

Die verblyf bestaan uit 5 eenhede met slaapplek vir 2 gaste en 1 met slaapplek vir 4 gaste. Alle eenhede het 'n badkamer met 'n stort asook kombuisies met 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond; 'n gasstoof asook oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei, insluitend ander toebehore.

Die woonstelle het braaigeriewe, met 1 parkeerplek beskikbaar om van te gebruik. CBS Accommodation is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante, insluitend die Bayview Life-hospitaal. Lieflike strande, die middedorp en verskeie binne- en buitelugaktiwiteite is binne 'n kort ryafstand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 264 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Olivia V
5.0
Aangename ervaring! Die geriewe by CBS Accommodation was meer as genoeg om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak.
Jul 2025
Rudolph N
Saam met vriende
5.0
Uiters gasvry en goeie ligging. 10/10 sal die plek aanbeveel vir enige ystermanne wat Mosselbaai kom besoek vir die IM70.3 kompetisie. Sentraal geleë,...
Sien meer
Nov 2024
Sjaan V
5.0
Relaxing and safe. Because it is centrally located - very clean, very safe and in short distance from the hospital, shopping and even t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Elize P
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en vriendelike verblyf. Suzette is 'n vriendelike gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Stapafstand van die hospitaal en dokters waar ons ...
Sien meer
Aug 2024
Stefni L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig lekker atmosfeer en veilig. Baie lekker gebly. Die eienaar is baie behulpsaam.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 264

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 9 Da Gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink CBS Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Da Gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb67756c3433993c84c01459e6c2c985d4d5095e670361493d6a76c7c9faea8893fd556a3d102b827ecd4e82a299b2941c202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 264 5 1 5 9 Da Gama Street Da Nova 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.182884808535 22.129962444305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang