Successfully reported

Cedarberg Guest Farm Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome! Really beautiful, clean and lovely nature. Very friendly reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Heerlike leeg-lewegbreek. Ons het baie lekker gekuier. Zoe het ons vriendelik ontvang - selfs al was ons baie laat eers daar. Hulle het 'n paar keer kom hoor of ons gemaklik is. Die badkamers is billik, en die groot skuur kan handig wees wanneer dit reën! Die kombuis is groot, met 'n wye verskeidenheid breekware, messegoed en 'n paar potte en panne. Daar is geriewe vir wasgoed, maar ons het dit nie gebruik nie. Omdat ons so laat was, het ons ongelukkig nie aan die begin gehoor van alles wat ons kon doen in die omgewing nie - ons het egter 'n baie lekker laaste dag gehad! Die kleiner dam was perfek vir die kinders om in te baljaar, en die dieper dam is great vir groter kinders wat wil swem of roei. Die voëllewe was vir ons ongelooflik - ons het 'n paar nuwe voëls op ons lysie afgemerk! Dit is 'n plaas - daar is baie vlieë!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Zoe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 390
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 390
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarberg Farm, Cedarville, 4720, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c917d1127de717c722c95d9c3e9179f1457a4f52c7426d9aa21fb3b9b3ae2af917c5947cfeb22ca9b61b1b872fcf843c450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 Cedarberg Farm Cedarville 4720 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.425694948668 29.025966457672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang