Cedarlaan 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cedarlaan 1 is 400 m van die strand af geleë en is 'n selfsorg-eenheid vir tot 2 mense in Wavecrest.
Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n TV met DStv, asook WiFi is ook beskikbaar.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die etenstafel geniet word.
Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep en braaigeriewe is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Jeffreysbaai bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos visvang, branderplankry, valskermspring, sandplankry, bergfietsroetes, die African Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolphin Beach Entertainment Centre, verskeie museums en restaurante, en nog baie meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marianna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Cedarlaan 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang