Successfully reported
+11

Cedarlaan 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cedarlaan 1 is 400 m vanaf die strand en bied 'n selfsorg-eenheid aan 2 gaste in Wavecrest.

Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi beskikbaar.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word.

Die eenheid het 'n onderdakstoep en braaigeriewe wat gaste kan benut. Veilig onderdakparkeerplek word voorsien.

Jeffreysbaai het verskeie doendinge en besienswaardighede, soos visvang, branderplankry, valskermspring, sandplankry, bergfietsroetes, die African Dawn Wildlife Sanctuary, Dolphin Beach Entertainment Centre en verskeie museums en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carey C
Gesin met tieners
5.0
Perfect. Perfect week spent in JBay.
Okt 2025
Leonie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik & veilig. Lekker gebly. Baie gerieflik & veilig. Lekker gebly. Die gasheer het, dit ons tuis laat voel.
Jul 2025
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier vir 3 dae! Kan dit aanbeveel vir almal. Die eenheid is baie goed ingerig. Uitstekende ligging en veilig. Baie vriendelike ...
Sien meer
Jun 2025
Mark O
Saam met lewensmaat
5.0
A pleasant surprise. The host was extremely friendly. Accommodation very comfortable, spacious and well equipped with an amazing sea vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Marita V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf met mooi see-uitsig. Netjiese en 'cozy' verblyf. Baie veilig met 'n mooi see-uitsig. Dankie vir julle gasvryheid! Ons het heerlik geb...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cedarlaan 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cedar Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVTREdxdAbSaa8GgQXX1iyLnItsZQRMVF8AU02uhCV02ALl8S7W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 1 Cedar Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021895 24.925544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang