Ceelee's Place
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 26 Okt 2025.
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Alwyn Malan Street, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
-
Vanaf
R787R709 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Welkom by Ceelee's Place, 'n bekoorlike gastehuis in die hartjie van Bloemfontein. Of jy nou hier is vir sake of plesier, ons knus en gemaklike akkommodasie bied 'n rustige toevlugsoord weg van die gewoel van die stadslewe.
By Ceelee's Place is ons trots op ons warm gasvryheid en persoonlike diens. Elk van ons goed ingerigte kamers is ontwerp met jou gerief in gedagte, met moderne geriewe en smaakvolle dekor.
Neem 'n wandeling deur ons pragtig aangelegde tuin, waar jy kan ontspan met 'n boek of bloot die rustige omgewing kan geniet. Vir diegene wat wil verken, is Ceelee's Place gerieflik geleƫ naby gewilde besienswaardighede, winkelsentrums en plaaslike restaurante.
Of jy nou vir 'n nag of 'n langer besoek bly, Ceelee's Place is jou tuiste weg van die huis. Ons sien daarna uit om jou te verwelkom en jou verblyf by ons onvergeetlik te maak.
DĆt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Braam en Erica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 141
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 6 Alwyn Malan Street, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
- Gaste dink Ceelee's Place het ān uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Alwyn Malan Street, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang