Successfully reported

Ceelee's Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie lekker skoon en netjies. Baie lekker. Sal weer en weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelik, skoon en gasvry, naby N1. Gasvry, skoon en ontspanne plek om te oornag. Beste diens, sal nie weer by 'n ander plek oornag in Bloemfontein nie. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mischa J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Beautiful. Thank you so much for your hospitality during my stay at your guest house. We had a wonderful time and appreciate the warm welcome. Your kindness and generosity made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place
Dear Mischa Thank you so much for your lovely message. It was truly a pleasure having you stay with us at Ceelee’s Place. We’re delighted to hear that you had a wonderful time and felt warmly welcomed—that means the world to us. Your kind words are deeply appreciated and remind us why we love what we do. We hope your journey ahead is filled with joy and comfort, and we’d be thrilled to welcome you back anytime. Until then, take care and keep the good memories close. Warm regards, Erica

Hestie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Veilig, netjies en gerieflik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place
Hi Johan en Hestie! Wat ’n heerlike boodskap om te ontvang—baie dankie daarvoor! Dit was vir ons ’n groot plesier om julle by Ceelee’s Place te hê. Ons is so bly dat julle die verblyf as lekker, mooi, netjies en skoon ervaar het, en dat ons diens aan julle verwagtinge voldoen het. Sulke terugvoer maak ons dag en gee ons nog meer inspirasie om elke gas met warmte en sorg te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien—die deur staan altyd oop! Vriendelike groete, Erica

Sonet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Meer as waarde vir geld. Dit was heerlik. Ontvangs was vinnig en doeltreffend. Kamer was ruim en skoon. Meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place
Liewe Sonet Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat julle verblyf by Ceelee’s Place so positief was. ’n Vinnige en doeltreffende ontvangs, ’n ruim en skoon kamer—dis presies die tipe ervaring wat ons vir elke gas probeer skep. Om te hoor dat dit meer was as wat julle verwag het, is vir ons ’n groot kompliment. Julle is altyd welkom — ons sien uit daarna om julle weer te sien! Vriendelike groete, Erica

Constant S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vyfsterverblyf en 'n puik gasvrou. Ons het so lekker gebly dat ons op ons terugreis weer 'n nag by Ceelee's geslaap het. Alles wat ons wou hê en nog meer, was in ons eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place
Liewe Constant. Baie dankie vir julle ondersteuning! En jou pragtige woorde! Ons is so bly julle het lekker gebly by Ceelees. Hoop om julle sommer gou weer te huisves. Warm groete Braam en Erica

Rouzan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Het heerlik gebly, kamers ruim en skoon. Baie skoon, netjies en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place
Baie dankie! Julle is stunning gaste! Kom asb. gou weer! Groete

Elrina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wereldklas gehalte! 'n Juweel in die Vrystaat! Hartlike ontvangs, puik geriewe met pragtige tuin. Rustige atmosfeer. As die beddens heerlik slaap en die stort spuit lekker, is dit 'n tick in my boek! Ons sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place
Hi Elrina, Julle was droom gaste! Baie dankie vir julle kuiertjie! Hoop om julle gou weer te sien. Baie groete Braam & Erica

Helen V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Absolutely wonderful! Our stay was wonderful even though it was short. We found everything to be in order. Very clean and safe area. Will recommend Ceelee's place to friends and anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place
Dear Helen Thank you for your kind review! We really appreciate it a lot! Please come and visit again! Kind regards, Braam & Erica

Tumi L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great stay. Very accommodating. I had a sick son and only managed to check in late. They welcomed us as late as it was. Very beautiful. 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place
Hi there! Thank you so much for your kind words. We’re really glad we could be there for you during a tough moment, and we hope your little one is feeling much better now. It was truly our pleasure to welcome you, no matter the time. We’re so happy you enjoyed your stay and found the place beautiful—it means the world to us! 10 out of 10 guests like you make it all worthwhile! Warm regards, — The Ceelee’s Place Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Braam en Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 787
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 787
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 787
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Alwyn Malan Street, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d31d4f673ae1aa934fad84aad86b4d4caf68f1fd4757ba884372d1394e8e5e0f42d8c135bc76d104279699c80195cfa4475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R787 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 6 Alwyn Malan Street Universitas 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.12226 26.16435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang