Successfully reported
+9

Ceres Peak

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Ceres Peak is in Ceres en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid het 1 ruim slaapkamer en is geskik vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n alarmsisteem.

Ceres het 'n verskeidenheid doendinge soos 4x4-roetes, voetslaan, Zipline en ander doendinge in die berge.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Magdel was very nice and we enjoyed the stay a lot. We had everything there that we needed plus more.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Riaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plek om te bly. Dit was baie skoon en gerieflik. Die gasvrou was baie. Baie lekker plek om te bly. Dit was baie skoon en gerieflik. Die ga...
Sien meer
Aug 2025
Angie V
Besigheidsreis
5.0
Dot was baie lekker. Dit was baie lekker. Baie veilig.
Jun 2025
Joseph T
Saam met lewensmaat
5.0
Ek kan Ceres Peak met groot vrymoedigheid aanbeveel! Ons het regtig lekker gebly. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Die blyplek was pynlik net...
Sien meer
Jun 2025
Lanita M
Saam met lewensmaat
5.0
Hemels. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige plek en lewenslike omgewing.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 40 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceres Peak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb088bfdb973c8d04b0f158fa32a6a74c4fd3f81e2c9de3aa2a3d68915c03d265d5dff97b7573f9ae827e5c93f2896e84c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 110 5 1 5 40 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.361918045339 19.303886760601
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang