Chakas Cove 49
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 770R1 328 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock geleë in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito. Gaste word omring deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Hierdie pragtige woonstel op die 4de verdieping het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n gesinsbadkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Boonop is 'n wasmasjien in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met die DStv Essential-pakket, saam met gratis WiFi-geriewe.
Die skuifdeure maak oop op die balkon met gasbraaigeriewe en 'n etenstafel met stoele waar etes geniet kan word. Hier kan gaste ontspan en die seebriesie en die lieflike see-uitsigte geniet. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die susterkompleks oorkant die pad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 362
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chakas Cove 49 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang