Successfully reported

Chakas Cove 49

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode.

Die tariewe sluit linne, handdoeke en ’n standaard-vertrekskoonmaak in. Gaste sal verwelkomingspakkie met tee, koffie, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handseep, stortjel en room ontvang.

’n Daaglikse skoonmaakdienste is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Verder sal gaste ’n gratis skoonmaakdiens en skoon linne en handdoeke op die 8ste dag van hul verblyf ontvang. Indien gaste ekstra skoon linne en handdoeke benodig, is dit teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Let daarop dat die tarief slegs van toepassing is op verblyf vir 4 gaste.

Let asb. dat daar geen aankoms of vertrek op Kers- en Nuwejaarsdag is nie.

Hierdie verblyf is gesinsvriendelik en laat nie groepbesprekings onder die ouderdom van 25 of Matric Rage-besprekings toe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 770
R 1 770 R 1 328
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 770
R 1 770 R 1 328
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 770
R 1 770 R 1 328
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89d8589d504cad4ad022f557df4566ab35515491c012ebb698994a869516ff7d2ce96aa697f6693dd1e067c20c8cd6481ee3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 770 nouVanaf R1 328 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514186850735 31.230900058987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang