Chakas Cove 55
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Die tariewe sluit linne en handdoeke, en ’n standaardvertrekskoonmaakdiens in.
’n Verwelkomingspakkie met noodsaaklikhede soos tee, koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, ’n swartsak en ’n skottelgoedspons word voorsien.
’n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Op die 8ste dag sal gaste ’n komplimentêre skoonmaakdiens en skoon linne en handdoeke ontvang. Vir enige ekstra linne en handdoeke sal ’n ekstra fooi gehef word.
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die gekwoteerde prys is vir 4 gaste.
Let dat inklok en uitklok nie op Kers- en Nuwejaarsdag moontlik is nie.
Die eiendom is streng slegs vir gesinsvriendelike vakansieverblyf beskikbaar en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of vir Matric Rage toe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Ocean Drive, Chaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang