Chambers Guesthouse Middelburg Mp
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Buitekant Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chambers Guesthouse Middelburg Mp is in Middelburg, 'n dorpie in Mpumalanga, net 800 m vanaf Midmed Life Hospitaal en 600 m vanaf Middelburg Hooggeregshof geleë. Die dorp het 'n groeiende toerismebedryf vanweë sy ligging langs 'n hoofroete na die Krugerwildtuin.
Verblyf is beskikbaar in 6 gastesuites, waarvan 4 basiese selfsorggeriewe bied, en almal kan 2 volwassenes akkommodeer. Elke kamer het 'n tuin-uitsig en beskik oor 'n en suite-badkamer, terwyl sommige eenhede ook spog met 'n sitarea sowel as 'n selfsorg-eenheid. Kompleet met 'n 2 plaat stoof en mikrogolfoond.
'n Ontbytpakkie, middagetepakkie en aandete is op versoek beskikbaar en ekstra kostes sal van toepassing wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Buitekant Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Chambers Guesthouse Middelburg Mp het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Buitekant Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang