Chambers Guesthouse Middelburg Mp
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Buitekant Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chambers Guesthouse Middelburg Mp skuil in Middelburg, Mpumalanga. Dié gastehuis is net 800 m vanaf Midmed Life Hospitaal en 600 m van die Hooggeregshof af. Middelburg se toerismebedryf groei vinnig omdat dit op die hoofroete na die Krugerwildtuin geleë is.
Ons het 6 gaste-suites. Elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 van die suites het basiese selfsorggeriewe. Elke suite het 'n uitsig oor die tuin, 'n en suite-badkamer, en van die eenhede het sitareas. Die suites met selfsorggeriewe het tweeplaatstofies en mikrogolfoonde.
'n Kontinentale ontbytpakkie, middagete-pakkie en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Buitekant Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Chambers Guesthouse Middelburg Mp het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Buitekant Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang