Successfully reported

Champers with a View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Andree Harry Christopher F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Flippen lekker stay. What a lovely stay. Clean, felt like home, everything we needed in the pantry, inside fireplace. Big rooms. Really awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Thank you, Andree, for the wonderful review, and we thank you for your support. I'm happy you enjoyed your stay here with us, as we like to make it feel as if you were at home and hope to see you again soon. Have a lovely day.

Jodie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pleasant. Very nice, warm and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Thank you, Jodie, for your support, and know you can contact us anytime. We will definitely recommend you to other hosts.

Petra V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent. I recently had the pleasure of staying at Champers and I highly recommend it. Our stay was wonderful, with a quiet and safe environment and an excellent location. We will definitely support them again and appreciate their hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Thank you Petra for a beautiful review and for supporting us. We hope to see you soon. Have a wonderful day. x Annie

Chante V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlik, gesellig. My gesin en ons familie het 'n baie lekker tyd by Champers gehad. Dit is 'n baie gerieflike huis met alles wat jy nodig het en meer. Die gasheer is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Baie dankie Chante vir julle ondersteuning en dat alles was tot julle tevredenheid. Lekker daggie verder.

Francois V
1 nag
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Ja, dit was baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Baie dankie vir jou ondersteuning en jy is enige tyd welkom om weer in te loer. Lekker daggie verder.

Sandre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stunning. Very clean and secure. You feel welcome there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Thank you Sandre for your support and hope to hear from you again in future. Have a nice day.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Thank you for supporting us and keeping Champers neat and tidy. You are welcome to visit anytime in the future. Have a wonderful day.

Tinus B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Excellent stay. Private and quiet plus the owners are very welcoming and friendly. Excellent stay. Private and quiet plus the owners are very welcoming and friendly. All you need for a business stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Baie dankie vir jou ondersteuning en vir die mooi resensie en hoop om jou weer in die toekoms te sien. Lekker daggie.

Andries V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Vriendelike, bekostigbare verblyf naby alle winkels geleë. Baie vriendelik, gasvry ontvang. Die verblyf was geleë in 'n radius van 25 km vanaf al die plekke wat ek vir sake moes besoek. Ook naby al die nodige inkopieswinkels geleë. Sal beslis weer daar aanklop vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Baie dankie vir jul ondersteuning en mooi boodskap. Dankie dat jul die eenheid so netjies gelos het en hoop om jul gou weer te sien.

Semone W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

All right. Dit was nice, maar jy kan eers gaste nooi nie. Geen buite ligte nie, so jy kan nie eers buite lekker kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lotus Holiday
Champers with a View
Voel teleurgesteld dat u voel u kon nie gaste oornooi nie, soos ons huis reëls stipuleer dat as daar vooraf met ons gereël word dat u mense wil oornooi, dat ons net in kennis gestel moet word. Jammer ook oor die slegte ondervinding met buite beligting, sal beter aanduidings gee waar die buite stoep skakelaars is aan toekomstige gaste. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lotus Holiday Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 43 Champagne Street, Protea Heights, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847b53312edd040eaac8b6c9760b38cb66bc83dde62c02b631bf1fc419cea61df342b0ced4e632d0075f27fc79124f637737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 43 Champagne Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.8990291 18.7023943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang