Chandler Heights Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Honeymoon Suite
-
Rates are displayed on a room-only basis.
- Garden Room
-
Rates are displayed on a room-only basis.
- Room with a View
-
Rates are displayed on a room-only basis.
- Twin Room
-
Rates are displayed on a room-only basis.
- Privaat kamer met bad
-
Rates are displayed on a room-only basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie in of om die gastehuis toegelaat nie. Kos word nie in die kamers toegelaat nie. Ontbyt kan teen 'n bykomende koste gereël word. Partytjies en geleenthede word nie geduld nie. Harde geraas na 22:00 sal nie toegelaat word nie. Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik. Gebruik asseblief die onderleggers langs die beddens om onnodige merke te vermy. Gaste moet hul voorkeur skoonmaaktye vir die kamers met die gasvrou reël.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Chandler Close, Pezula Golf Estate, Knysna,, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang