Zen Den Destinations: Tidal Tranquillity
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Huisreëls
Die inwoners van die woonstelgebou heg groot waarde aan vrede en rustigheid, veral gedurende die aand- en nagure. Ons versoek vriendelik ons gaste om die huisreëls rakende geraasvlakke te respekteer om 'n rustige omgewing vir almal te verseker.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die woonstel of gebou. 'n Aangewese rookarea is buite beskikbaar.
'n Maksimum van 6 persone word in die woonstel toegelaat, gaste en dagbesoekers.
Persoonlike besittings word op eie risiko op die perseel gehou.
Alle geriewe word op eie risiko gebruik. Die eienaar en beheerliggaam is nie aanspreeklik vir enige skade, verlies of beserings wat tydens u verblyf opgedoen word nie.
Die gebruik van dwelms, of oormatige alkoholgebruik, of oormatige geraas in die woonstel sal lei tot onmiddellike uitsetting.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Beach Road, Welgelegen Apartments 607, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang