Successfully reported

Charming Getaway

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik soos by jou eie huis. Baie lekker, gemaklik en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

The place was perfect for our stay. The host was very friendly and helpful. Very pleasant. It felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Charming Getaway
Thank you for the message. I appreciate the grading. See you soon.

Sharon F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie rustig en mooi. Dit was awesome. Gasvryheid merkwaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokkie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Kuier was bo verwagting goed. Ons het 7 dae gebly, woonstel is goed vir gesin om permanent te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Yolande
Charming Getaway
Baie dankie

Lenard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Puik verblyf vir gaste wie se kinders sport doen in George. Verblyf was goed en wasmasjien is 'n pluspunt. Parkering is nie agter geslote hekke of afdak nie. Baie negatief vir Gautengers, maar daar was nie probleme nie. Stort is baie moeilik met gas geyser wat wissel tussen baie warm en dan afsit as koue water bygevoeg word en koud raak. Verder is verblyf baie goed en die ligging is great.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Yolande
Charming Getaway
Baie dankie

Leana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Defnitief home from home plekkie, netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Charming Getaway
Baie dankie vir jul terugvoering. Waardeer

Alta K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goed geprysde plek waarin mens langer as een aand kan bly. Die ideale verblyf vir ons behoeftes. Die plekkie is ruim genoeg vir 3 volwassenes. Goed geleë in 'n rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Charming Getaway
Baie dankie vir terugvoering.

Lee P
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Clean and comfortable. A very comfortable home away from home stay! Bed and linen super comfy. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Charming Getaway
Baie dankie vir terugvoering.

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Te lekker. Baie lekker, sal weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Charming Getaway
Dankie vir terugvoering

Nelrize E
1 nag
5.0
Jul 2024

Beveel graag aan, dit sal ons tuiste wees in George. Stukkie hemel op aarde weg van jou tuiste, netjiese en lieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Charming Getaway
Baie dankie vir terugvoering. Waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Arthur Bleksley Street, Loerie Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32cbbb60f9ae86fd40d735a0d8e754644cb43e78125f1b521d9bb72a8f8571aa6c8846be3249385c2e58e4f13700ae7cb539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 15 Arthur Bleksley Street Loerie Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9636702 22.4948139
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang