Successfully reported
+21

Check Inn Hotel

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 155 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Check Inn Hotel bied gastekamers in Groenpunt. Die hotel is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in en om die Atlantiese Seekus van Kaapstad kan verken.

Verblyf by Check Inn Hotel bestaan uit unieke kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer en geriewe soos 'n TV met plaaslike TV-kanale, sekere DStv-kanale en hangplek vir klere. Die hotel bied WiFi en 'n kiosk met snoepmasjiene wat warm pasteie, toebroodjies, muffins en warm en koue drankies verkoop.

Gratis parkeerplek is beskikbaar en dit werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Check Inn Hotel is oorkant die Groenpunt Parkrun-area, 2 km vanaf die middestad en 23 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 233 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Elrico S
Saam met lewensmaat
5.0
Te lekker, te lekker. Naby alles lekker, gerieflik, stadion, restaurant, etc. Sal weer boek.
Sep 2025
Vanessa N
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient. It was a very pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Anna-Mari D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Heerlik gebly, kamer was netjies, personeel baie vriendelik.
Aug 2025
Irma P
Saam met lewensmaat
5.0
Is gerieflik geleë, personeel gaaf en 'op die ball'. Altyd lekker. Ons het baie laat arriveer en ek was bekommerd oor ons huurvoertuig (aangesien park...
Sien meer
Jul 2025
Melissa S
Saam met vriende
5.0
Netjies en uitstekende diens! Baie netjies en skoon! Baie vriendelik gehelp en diens was uitstekend! Wees net bewus dat parkeering 'first come - first...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 233

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 155 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Check Inn Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 155 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46b48c7e9186cd884b5bfe04a667b3e7ff702ea516f6eec321554c4d7e13671b5cbca5dd460c87cec52feb00b45d4f38e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 233 5 1 5 155 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.907914911564 18.406222581615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang