Cherry House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Cherry Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cherry House bied oornagverblyf aan die voet van die Outeniekwaberge in George. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, 'n groep vriende of sakereisigers wat deur die Tuinroete reis.
Hierdie eenheid het 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Die en-suite badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Daar is 'n kombuisie met basiese toestelle insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, lugbraaier en 'n broodrooster. Die leefarea het 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 'n batterystelsel en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Cherry House is binne 15 km van die naaste strand en plaaslike aktiwiteite sluit in skubaduik, visvang, kanovaart, perdry en gholf. Die manjifieke George Gholfbaan is 500 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shawn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Cherry Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Cherry House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Cherry Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang