Successfully reported
+13

Cherry House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Cherry Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cherry House bied oornagverblyf aan die voet van die Outeniekwaberge in George. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, 'n groep vriende of sakereisigers wat die Tuinroete reis.

Dié instansie beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n klein kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, lugbraaier en 'n broodrooster. Die leefarea het 'n TV met Netflix, Showmax en gratis WiFi.

Die verblyf het 'n batterystelsel en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Cherry House is binne 15 km van die naaste strand af en plaaslike doendinge sluit skubaduik, visvang, kanovaart, perdry en gholf in. Die George-gholfbaan is 500 m weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rene M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Een van die beste plekkies in George. Ons het baie tuis gevoel en was goed behandel. Dit is veilig, skoon en netjies.
Jul 2025
Julian S
Saam met lewensmaat
5.0
We would return. Very nice indeed! Beautiful place, safe, clean and spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Aline Q
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Stunning decor, very comfortable bed, super clean and very close to centre. Could not have found a better option fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Tembisa M
Gesin met tieners
5.0
See stars. Marvellous, we really feel like staying longer in future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Des S
Saam met lewensmaat
4.6
Cherry House is 'n juweel, en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Die eenheid was regtig ruim en prakties en baie goed ingerig. Dit was lekker om in 'n sk...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Cherry Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cherry House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Cherry Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dcdedf88fb592293bae95c219ed4fa930d51c4dd43f7fc1efedab40e7ed47ac0a55217515b7f75dd2d0a402bbd9da0c7b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 4 Cherry Avenue Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.948753699916 22.442366898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang