Successfully reported

Cherry Lane Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hannes S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Uitstekend, netjies en veilig. Ek het baie lekker gebly. Skoon en veilig. Niemand pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benedict K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Beautiful. The person was highly supportive and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lekker plek. Alles was baie mooi skoon, netjies en gerieflik! Valerie was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Home away from home. Ons is vriendelik verwelkom deur ons gasheer. Die eenheid was baie netjies en het alles in wat 'n mens benodig. Ons het die verblyf terdeë geniet. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Cherry Lane Guesthouse
Goeie dag Dankie dat julle ons besoek het, en vir die terugvoering. Sien uit na die volgende besoek. Geseënde 2025 Cherry Lane span

Lynda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A super overnight stay. Kept contact ensuring we knew the procedure for entry. The room was very well appointed and comfortable. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Cherry Lane Guesthouse
Good day Thank you for booking with us and your feedback. Hope we can accommodate you in the future again. Blessed 2025 Cherry Lane Team

Adriette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Best stay in Ficksburg. The self-catering unit was fantastic, had everything I needed for my stay. Beds and pillows were comfortable and clean. Valerie went out of her way to accommodate us and was super helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Cherry Lane Guesthouse
Goeie dag Dankie dat ons gekies het en by ons kom kuier het. Was 'n voorreg om u te verwelkom. Dankie vir die terugvoering. Geseënde 2025 - tot ons weer mekaar sien

Elizabeth B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netjies en veilige verblyf. Baie aangename verblyf. Het alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en veilig. Vriendelike gasvrou. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Cherry Lane Guesthouse
Dankie dat mevrou by ons bespreek het. Was 'n voorreg om mevrou te ontmoet en saam te gesels. Mag 2025 'n geseënde jaar wees.

Nick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great stay with everything you would need. Great place, clean and has everything you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Cherry Lane Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoering en ondersteuning. Was 'n voorreg om julle te akkommodat en sien uit om julle weer te verwelkom. Geseënde 2025. Groete, Cherry Lane Span

Carmen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Tuis gevoel. Baie lekker gebly, sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Waarde vir geld met vinnige, goeie diens. Perfek vir 'n oornag, vinnige diens met min 'hassles'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Cherry Lane Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoering en ondersteuning. Was 'n voorreg om julle te akkommederen en sien uit om julle weer te verwelkom. Geseënde 2025 Groete Cherry Lane Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c94cb0ffeb34f6fc23c2a5771019bcc8673a08338526b3e9807db5be6add853e6bd03cec03e84241ab2eb8881b0e1c88912?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 8 Voortrekker Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.870406147081 27.872671186924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang