Chesapeake Bay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 147 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Chesapeake Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Margate. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van die strand en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet met bidet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet met bidet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 8 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n vrystaande braai en uitkyk oor die see en gemeenskaplike tuin. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 147 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chesapeake Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 147 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang