Successfully reported
+9

Chic Shack

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Fontein Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chic Shack is 'n knus selfsorg-eenheid in die hartjie van Riebeek Kasteel in die Wes-Kaap. Hierdie bekoorlike dorpie is veral bekend vir sy wynproe, skilderagtige staproetes en gewilde besienswaardighede soos Kloovenberg Wyn- en Olyflandgoed, De Oude Kerk Museum en die Bothmaskloofpas-gedenkteken.

Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n klein TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ruimte het lugversorging en sluit ook 'n waaier, WiFi (beskikbaar tydens beurtkrag) en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n eenplaat-verbrandingsstoof, groot yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste kan 'n privaat ingang, 'n ingeslote patio met 'n braai-area en toegang tot veilige parkering geniet. Die eenheid is ook toegerus met 'n omsetter wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag aandryf. Let asseblief daarop dat proppe nie werk tydens kragonderbrekings nie.

Die eienaars woon in 'n aparte huis op die eiendom, en die eenheid is gerieflik geleë net 50 m van Beans About Coffee af, wat jou naby winkels, restaurante en alles wat Riebeek Kasteel bied, plaas.

Geriewe op die perseel sluit 'n privaat swembad en voëlkyk in, met gereelde besoeke van tarentale.

Doendinge in die omgewing sluit in wynproe, fietsry en stap by Kloovenberg – besprekings is nodig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 19 Fontein Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chic Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Fontein Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeGi3g3hiaYakHdBdNbIgsktSKN0xTzVUz8bUvklYzL2wDldsb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 19 Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.385674453931 18.894241014231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang