Chic Shack
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die Springbok nie meer in die veld is nie.
Gaste wat in die kothuis bly, moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ongelukkig kan kinders nie geakkommodeer word nie weens die gebrek aan veilige heinings rondom die swembad.
Die eiendom is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, herlaaibare gloeilampe en WiFi wat aktief bly tydens kragonderbrekings.
Een sak hout word voorsien.
'n Omsetter is beskikbaar om die ligte en televisie tydens kragonderbrekings te ondersteun.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Fontein Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang