Chikunda Hayes
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2818 Njala Street, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chikunda Hayes is in die vakansiedorp Marlothpark geleë en word deur die rustige atmosfeer en pragtige staproetes wat na uitkykpunte by die Krokodilrivier lei, omring.
Dié gastehuis bied verblyf in 2 woonstelle met privaat ingange. Die woonstelle het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat badkamers. Elke kamer het geriewe soos 'n kombuisie, 'n buitestort en 'n slim-TV.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, boma en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Kameelperde, sebras, koedoes, bosbokke, njalas, vlakvarke en vele ander diere stap gereeld verby die eenhede. Chikunda Hayes is werklik 'n paradys in die hartjie van Afrika se wilde natuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2818 Njala Street, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2818 Njala Street, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang