Chillilabombwe
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 757 Peter Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Chillilabombwe is 'n selfsorghuis in Pringlebaai en is die perfekte plek om te ontspan.
Dié eenheid bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n driekwartbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoele. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea en 'n ingeboude braai.
Hierdie huis is naby verskeie geriewe en aktiwiteite, soos die strand, staproetes, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 757 Peter Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Chillilabombwe het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 757 Peter Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang