Chillin Thyme
Beskrywing
Blue Gum bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stofie toegerus. Buite is daar 'n dek met sitplek en 'n ketelbraai. Geelhout Lounge is langs die dek en bied 'n binnenshuise onthaalarea is wat met gaste met Wattle deel. 'n Ekstra bed kan teen 'n ekstra koste in Geelhout aangevra word. Die ekstra gas sal 'n badkamer met Wattle moet deel. Daar is oorgenoeg parkeerplek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om voor donker in te teken.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei; gaste word aangeraai om navraag te doen oor die toestand van die pad. Rook is nie in die eenhede toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat dit gedurende die reënseisoen baie reën, en die paaie sal glad wees van Desember tot Februarie. 'n 4x4 of voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wattle bied slaapplek aan 1 gast en het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié eenheid het nie kookgeriewe nie, maar het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolf. Langs Wattle is daar 'n dek met sitplek en 'n ketelbraai wat saam met Bluegum gebruik word. 'n Ekstra bed kan teen 'n ekstra koste in die aparte sitarea voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om voor donker in te teken.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei; gaste word aangeraai om navraag te doen oor die toestand van die pad. Rook is nie in die eenhede toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat dit gedurende die reënseisoen baie reën, en die paaie sal glad wees van Desember tot Februarie. 'n 4x4 of voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hut is in 'n lieflike tuin met 'n ryk voëllewe en slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Buite die hut is daar 'n lieflike braai-area met oorgenoeg sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om voor donker in te teken.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei; gaste word aangeraai om navraag te doen oor die toestand van die pad. Rook is nie in die eenhede toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat dit gedurende die reënseisoen baie reën, en die paaie sal glad wees van Desember tot Februarie. 'n 4x4 of voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 46 Of Waterval, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang