Chosen Glamping Accommodation
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Setlaars avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chosen Glamping Accommodation is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars in Graskop woon en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim tuinarea, met berguitsigte, perdestalle en 'n rivier oorkant die eiendom.
Verblyf word gebied in 2 glamping-eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien en vir iets ekstra word gaste met 'n elektriese kombers bederf. Die kombuisareas is toegerus met 'n yskas-vrieskas en mikrogolf, en beskik oor 'n tafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Elke perseel het 'n terras wat oor die groen tuin uitkyk en het direkte toegang tot braaigeriewe. Gaste kan die rustige ligging aan die buitewyke van die middedorp geniet, wat net 300 m ver is.
Oorkant hierdie eiendom het gaste toegang tot staproetes en watervalle om te verken. Hierdie eiendom is net 1,6 km vanaf Graskopkloof en 10 km vanaf God's Window.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Duncan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Setlaars avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Chosen Glamping Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Setlaars avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang