Chosen Glamping Accommodation
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Setlaars avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chosen Glamping Accommodation is op die eienaars se erf in Graskop en bief gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim tuin met 'n berguitsig, perdestalle en 'n rivier.
Verblyf beskik oor 2 glanskampeenhede wat elk geskik is vir 4 gaste en elk het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien en daar is elektriese komberse ook. Die kombuisareas het elk 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n tafel waar gaste etes kan geniet. Elke suite het 'n terras wat 'n uitsig oor die tuin en direkte toegang tot braaigeriewe bied. Gaste kan dié rustige omgewing geniet wat net 300 m vanaf die middedorp af is.
Oorkant die eiendom is staproetes en watervalle wat gaste kan gaan verken. Die eiendom is net 1,6 km vanaf Graskop Gorge en 10 km vanaf God's Window.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Duncan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Setlaars avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Chosen Glamping Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Setlaars avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang