Successfully reported

Charis to Theo

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste word vereis om 'n huurkontrak te teken ten tyde van bespreking.

Uitermatige geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Slegs die aantal gaste op die besprekingsvorm mag die eenheid beset.
Rook is verbode in die eiendom.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie. Dit sluit gidshonde uit wat blinde of gestremde gaste help, maar moet asb. vooraf op spesiale versoek gereël word.
Indien enige items vermis, gebreek of beskadigs is wanneer gaste uitklok, sal die vervangingswaarde van die item van gaste se deposito afgetrek word.
As daar vlekke op die linne is, sal die linne vervang moet word en die vervangingswaarde sal van die deposito afgetrek word.
Die breekskadedeposito word normaalweg binne 14 dae nadat gaste uitgetrek het terugbetaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 125
R 3 125 R 2 657
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 125
R 3 125 R 2 657
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 125
R 3 125 R 2 657
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Orpheus Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5013c2154f5801b26ce0ae8876c648508af64c6f7a16bd0222359cbb2271de34116ba47e5fda30e6007adfdd6834e34bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 125 nouVanaf R2 656 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 31 Orpheus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.042268938142 18.040336849738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang