Christa's Place 899
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 899 Braam Pretorius Street, Montana park, Pretoria, 0185, Gauteng
- Vanaf R854 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Christa's Place 899 bied gemaklike oornagverblyf in Montana Park, Pretoria, en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat verblyf naby 'n hospitaal benodig. Die eiendom is toegerus met sonkrag en nuwe generasie gasverhitting, wat verseker dat daar geen ontwrigting as gevolg van kragonderbrekings is nie.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 kamers, wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die Groen Kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die ander 2 kamers elk 'n dubbelbed het. Elke kamer bevat 'n yskas en 'n mikrogolfoond en het sy eie badkamer met 'n bad of 'n stort. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter net hul eie swemhanddoeke saambring.
Vir diegene wat wil werk, is 'n lessenaar en gratis WiFi in elke kamer beskikbaar. Daarbenewens het die kamers 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, sowel as 'n tee- en koffieskinkbord met gratis gebottelde water, beskuitjies en cappuccino-sakkies.
Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembadarea. 'n Kontinentale ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan vooraf gereël word. Die eiendom is omhein en alle ingange het veiligheidshekke. Die balkon op die eerste verdieping bevat ook 'n veiligheidshek wat sluit. Die eiendom word deur CCTV gemonitor.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 899 Braam Pretorius Street, Montana park, Pretoria, 0185, Gauteng
- Gaste dink Christa's Place 899 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 899 Braam Pretorius Street, Montana park, Pretoria, 0185, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang