Christa's Place 899
Beskrywing
Hierdie semi-selfsorgkamer op die grondvloer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is lugversorg en toegerus met 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, 'n tee- en koffiestasie, WiFi-toegang en ekstra komberse vir die winter. Herlaaibare gloeilampe en rugsteunbeligting word voorsien vir beurtkrag. Gaste kan die hoofkombuis gebruik om ligte maaltye voor te berei en koffie te maak, alhoewel die stoof om veiligheidsredes afgeskakel is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat daar slegs 1 parkeerplek per kamer beskikbaar is, tensy anders gereël.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie semi-selfsorgkamer is op die grondverdieping geleë en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer het lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv, yskassie, koffie- en teestasie en WiFi. en ook ekstra komberse vir die winter Herlaai gloeilampe en liggies vir beurtkrag.Die hoof kombuis kan gebruik word vir ligte etes en koffie maak(slegsd die stoof is ontkoppel weens veiligheids redes)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat daar slegs 1 parkeerplek per kamer beskikbaar is, tensy anders gereël.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie semi-selfsorgkamer is op die eerste verdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n balkon Die kamer het lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv, yskassie, koffie- en teestasie en WiFi.en ook ekstra komberse vir die winter Herlaai gloeilampe en liggies vir beurtkrag.Die hoof kombuis kan gebruik word vir ligte etes en koffie maak(slegsd die stoof is ontkoppel weens veiligheids redes)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat daar slegs 1 parkeerplek per kamer beskikbaar is, tensy anders gereël.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 899 Braam Pretorius Street, Montana park, Pretoria, 0185, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang