Cindy Se Huisie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Cindy Se Huisie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met regte ou, pragtige Karoo-meubels en 'n lieflike atmosfeer. Dit is 'n ou Karoo-huis met dik mure in die dorpie Merweville in die Groot Karoo.
Cindy Se Huisie bied slaapplek vir 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n dubbelbed het. Daar is altesaam 2 badkamers met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n eetkamertafel met 4 stoele.
Gaste word gratis WiFi aangebied. Buite is daar 'n lieflike oordekte grasdak-sitarea. Die vermaaklikheidsarea het 2 buitebeddens, piekniektafels om by te eet en braaigeriewe. Gaste kan op die beddens ontspan en die Karoo-stilte waardeer of snags na die pragtige sterrehemel kyk. Skaduparkeerplek is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 72
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 118 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Cindy Se Huisie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang