Successfully reported
+14

Cindy Se Huisie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Cindy Se Huisie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met regte ou, pragtige Karoo-meubels en 'n lieflike atmosfeer. Dit is 'n ou Karoo-huis met dik mure in die dorpie Merweville in die Groot Karoo.

Cindy Se Huisie bied slaapplek vir 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n dubbelbed het. Daar is altesaam 2 badkamers met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n eetkamertafel met 4 stoele.

Gaste word gratis WiFi aangebied. Buite is daar 'n lieflike oordekte grasdak-sitarea. Die vermaaklikheidsarea het 2 buitebeddens, piekniektafels om by te eet en braaigeriewe. Gaste kan op die beddens ontspan en die Karoo-stilte waardeer of snags na die pragtige sterrehemel kyk. Skaduparkeerplek is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sakkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker in Merweville gekuier met die lam en olyf fees. Lekker rustig. Fasiliteite is meer as voldoende.
Okt 2025
Louis C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Heerlik oorgebly vir twee nagte op ons Karootoer. Vir die koue was daar 'n elektriese kombers, heerli...
Sien meer
Aug 2025
Jean K
Saam met vriende
5.0
Rustig, beeldskoon, belewenis. As daar 'n plekkie is waar ek moet oornag terwyl ek op die pad reis, kies ek enige tyd weer Cindy se huisie.
Jul 2025
Hettie V
Saam met vriende
5.0
Baie interessant en rustig. Die huis is soos 'n museum.
Mei 2025
Jaco T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and relaxing stay. Excellent! We enjoyed every moment of our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 118 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cindy Se Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9b9ec71421164dd46ee7c7e12466f9c9d7f61c98dde153ea8b9e46ed4c68792ec428f0724d81e37742115d9a3db610d8e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense 22 5 1 5 118 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.668036558524 21.511202110976
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang