Citrus Lane Gastehuis
Beskrywing
Elke dubbelkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en ’n yskassie, asook 'n privaat ingang vanaf die parkeerarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël word en teen ’n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 'n gemaklike dubbelbed en ekstra kasruimte vir gaste se klere. Die en suite-badkamer het 'n stort. Handdoeke en sepies word voorsien. Ekstra geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en plafonwaaier in. Daar is ook sonkrag, 'n lessenaar en WiFi. Gaste het toegang tot 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël word en teen ’n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Moderne eenheid op die eerste verdieping met 'n kombuisie, en suite-badkamer met stort en laminaatvloer. Bachelor Pad bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en word voorsien van vars handdoeke en gratis stortjel. Die kombuisarea bied ekstra kasruimte, sowel as 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Betroubare sonkragbeligting verseker gemak tydens beurtkrag. Die eenheid is op die boonste verdieping geleë en bied 'n rustige uitsig oor welige groen bome. Gaste het ook toegang tot veilige parkering en 'n betroubare internetverbinding. Na 'n lang dag kan jy ontspan by die rotspoel of onder die lapa, perfek om af te skakel en te herlaai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat and eat facilities. These facilities include a microwave as well as a fridge.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël word en teen ’n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Market Street, Johannesburg North, Randburg, 2188, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang