Citrus Lane Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Market Street, Johannesburg North, Randburg, 2188, Gauteng
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Citrus Lane Guesthouse is in Johannesburg-Noord, Randburg, geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers of oornaggaste. Die eiendom is gerieflik geleë binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede, sowel as die sakekern van Fourways, Randburg en Sandton.
Die gastehuis bied 7 kamers, insluitend 5 dubbelkamers, waarvan 2 in twee enkelbeddens omskep kan word. Die oorblywende 2 kamers, wat op die boonste verdieping geleë is, beskik elk oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, basiese breekware en eetgerei.
Gratis WiFi word voorsien, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 44 Market Street, Johannesburg North, Randburg, 2188, Gauteng
- Gaste dink Citrus Lane Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Market Street, Johannesburg North, Randburg, 2188, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang