City Light & Mountain Sight
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Buitenkant Street, Oranjezicht, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
City Light & Mountain Sight, geleë in Oranjezicht, bied gemaklike akkommodasie omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, met alle linne, badhanddoeke en seep voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer lei vanaf die kombuis en bied 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gaste het ook toegang tot 'n aangewese werkruimte en gratis WiFi.
Deur die skuifdeur kan gaste buitelug-maaltye op die gemeubileerde balkon geniet. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Vir diegene wat graag wil verken, is Greenmarket Square en die Distrik Ses Museum binne loopafstand, terwyl Signal Hill 3.7 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 47 Buitenkant Street, Oranjezicht, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Buitenkant Street, Oranjezicht, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang