Clarens Grand Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Doen asseblief navraag oor die gebruik van die slaapbanke vir kinders/bykomende gaste. Op dié manier kan hulle opgemaak en gereed wees vir jou aankoms.
Volwassenes kan gemaklik van die slaapbanke gebruik maak, maar ons laat slegs 'n maksimum van 8 volwassenes toe.
Moet asseblief nie die kaggel met te veel hout oorlaai nie en moet nooit die vuur sonder toesig los nie.
Gaste word verplig om hul eie houtskool en vuuraanstekers saam te bring vir die buitebraai - ons verskaf egter vuurhout en 'n aansitvoorraad vuuraanstekers
Versoek asseblief 'n net vir die swembad indien u een benodig.
Hout vir die binnenshuise kaggel word voorsien.
Parkeer asseblief net in die Villas-oprit en die linkermotorhuis.
Rapporteer asseblief onmiddellik enige skade.
Respekteer jou bure te alle tye.
Gaste moet by die landgoed se reëls hou, wat insluit:
'n Spoedbeperking van 30 km/h.
Geen motorfietse word toegelaat nie.
Geen bykomende gaste behalwe dié wat geregistreer is nie.
Geen parkering op die pad of rande nie.
Geen hommeltuie om in die landgoed te vlieg nie.
Clarens ervaar watertekorte, ons vra vriendelik gaste om die water oordeelkundig te gebruik.
Alle gaste wat bly sal instem om by die landgoedreëls te hou.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 819 Clarens Mountain View Estate, Corner of Mount Horeb and Sentinel Road, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang