Successfully reported

Clarens Main Street The Loft & The Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wicus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige aande met loopafstand van alles. Die eenheid was goed toegerus en skoon. Ons het heerlik buite geleef met deure wat heeltemal oop kon maak. Enige probleme wat opgeduik het, is gou deur die eienaar uitgesorteer. Regtig loopafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Centrally situated and comfortabel. The Loft is very centrally located and has everything you would wish for, for a comfortable and enjoyable time in Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Hoogs aanbeveel. Ons het in die lewe loft gebly vir die naweek. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dis stylvol en goed sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Naby aan alles, netjies en ruim. Alles was daar wat jy nodig het en nog meer, baie netjies en veilige parkering. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ruim en netjies. Baie ruim en netjiese plekkie. Stapafstand van alles. Sal definitief weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fabulous. Super. Clarens interiors are beautiful. Interior decor is stunning. Home away from home. We just enjoyed every minute of staying at Clarens, with tall trees in the surroundings obstructing mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Wonderful. It was a pleasure staying in the Loft. Two bedrooms and beds in the lounge for the teenagers. Really appreciate your trouble. Well situated. Safe parking. A really lovely accommodation. Can recommend it. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tony S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Extremely spacious, comfortable and stylish. Very good stay indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Location! Location! Location! Pragtige loft met alles en nog meer. Kwaliteit! Mooiste hoof slaapkamer. Stapafstand van vele restaurante. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Clarens is my huis weg van die huis. Kuier altyd heerlik, kos, mense, winkels, v. Baie lekker gebly, dankie Clarens Interiors en Anel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 279 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f6e8efeb163e76c18093c9ce6d16d2f8e47d881c39f53f9a1ae48254380e0cde44ee4e305d0deea0fb5b759fe75e777ad36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 279 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516282009414 28.420148093254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang