Clartal's Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Clartal's Place
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R75 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook in die kamer word nie toegelaat nie.
'n Volledige ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Bespreek dit asseblief met die eienaar met aankoms.
Gratis WiFi word voorsien en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die braai-area en swembad is beskikbaar vir gebruik. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Vuurmaakhout/houtskool moet deur gaste self voorsien word. As die eienaar dit moet verskaf, sal daar 'n koste daaraan verbonde wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 246 Swaeltjie, Zwavelpoort, Pretoria, gaute, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang