Successfully reported
+21

Claytons Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Donkin Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Claytons Accommodation is in Bedford geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Verblyf word gebied in 7 eenhede wat tot 21 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die kamers in elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamers in elke eenheid het óf 'n bad óf 'n stort. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met DStv.

Die kombuisie in elke eenheid is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. The Corner House beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Clayton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 20 Donkin Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
  • Gaste dink Claytons Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Donkin Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ce21f110d7a7d74a00b20b541a600136c8957ecc934491367c41b6deca8bd3bb49fd45145b83ba8e7c219244eb9c013baf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 20 Donkin Street Bedford 5780 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.681220360303 26.084716878574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang