Clifton 1st Beach Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Victoria Road, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Clifton 1st Beach Apartment is 'n veilige selfsorgwoonstel in Clifton wat oor die strand uitkyk en spog met pragtige uitsigte en sonsondergange.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Albei ruim slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, met een en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die ander en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei in 'n oopplan-leefarea met 'n 6-sitplek-eetkamertafel en voldoende sitplek vir die gesin voor 'n platskerm-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na 'n balkon met 'n 8-sitplek-eettafel, 2 dekstoele, 'n braai en 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan wat dit 'n ideale plek maak vir gesinstyd en sosiale byeenkomste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 46 Victoria Road, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Clifton 1st Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Victoria Road, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang