Successfully reported

Clifton Mansion Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Clifton Mansion Villa
Selfsorg
Clifton Mansion Apartment
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R20000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat hierdie eiendom 'n breekskadedeposito betaalbaar het voor aankoms.

Parkeerplek is beskikbaar op aanvraag. Let wel, hierdie versoek moet binne 48 uur voor aankoms gedoen word, en afhangende van beskikbaarheid.

Basiese skoonmaakdiens is beskikbaar op aanvraag en onderhewig aan beskikbaarheid van Maandag tot Vrydag, tussen 08:00 en 15:00. Kontak asseblief die instansie vir meer inligting.

Let asseblief daarop dat strandhanddoeke nie omgeruil word nie.

Die linne word elke 6de dag omgeruil.

Badkamerhanddoeke word elke 3de dag omgeruil.

Stiltye is van 22:00 - 08:00 volgens residensiële verordeninge:
Gebruik van swembad- en jacuzzi-areas slegs tussen 10:00 en 20:00.
Gebruik van braai-areas slegs tussen 12:00 en 22:00.
Geen/minimum geraas rondom die swembad en die jacuzzi/braai-areas te alle tye nie.
Geen privaat partytjies, geleenthede, vieringe of funksies word rondom die swembad en die jacuzzi/braai-areas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 935
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 935
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 286 Kloof Road, Clifton, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA195a68f958920fe3e04d3542d32a8740c662df20a2602753cce8c11e3f3e648d88358c3254aa133db4884975a50d8b02d4ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 935 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 286 Kloof Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.937453838021 18.379118488309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang