Cloverleigh Guest House
Kry 45% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Sep 2025 tot 15 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 403 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cloverleigh Guest House bied pragtige selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Wildernis. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 4 kothuise met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n gesinskothuis wat slaapplek bied aan 4 gaste. Die kothuise met slaapplek vir 2 het elkeen 'n oopplan-ontwerp, terwyl die gesinskothuis oor 2 en suite-slaapkamers beskik. Elke kothuis het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers het elkeen óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Verder het hierdie kothuise elkeen 'n kombuis wat met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Hierdie area het ook 'n spieëltafel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite elke kothuis is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie of 'n buitelug-ete kan geniet.
Daar is ook 'n lieflike piekniekarea op die perseel en 'n swembad met 'n uitsig oor die rivier. Dit is 'n wonderlike plek vir gaste om af te koel op daardie warm somersdae. Die verblyf is ongeveer 14 km vanaf Lakes Area Nasionale Park, 20 km vanaf George Gholfklub, 22 km vanaf die Outeniekwapas en 23 km vanaf George Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 403 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Cloverleigh Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 403 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang