Club Ten - Unit 1
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Die tariewe dek linne en handdoeke en 'n standaard vertrekskoonmaakdiens.
Gaste sal 'n verwelkomingspakkie ontvang met noodsaaklikhede soos tee/koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, 'n swartsak en 'n skottelgoedspons.
Gaste sal 'n daaglikse skoonmaakdiens ontvang (behalwe Sondae en openbare vakansiedae). Handdoeke sal op die 2de dag verander word, handdoeke en linne word op die 8ste dag verander.
Bykomende linne- en handdoekveranderings is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die tariewe is vir tot 6 gaste.
Neem asb. kennis dat daar geen aankoms of vertrek op Kers- en Nuwejaarsdag is nie.
Hierdie vebrlyf bied gesinsvriendelike vakansieverblyf en aanvaar nie besprekeings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of vir Rage-besprekings nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang