Successfully reported

Club Ten - Unit 3

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Die tariewe dek linne en handdoeke, sowel as 'n standaard vertrekskoonmaakdiens.

Gaste sal 'n verwelkomingspakkie met noodsaaklikhede soos tee/koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, 'n swartsak en 'n skottelgoedspons ontvang.

Gaste sal 'n daaglikse skoonmaakdiens ontvang (behalwe Sondae en openbare vakansiedae). Handdoeke sal op die vierde dag verander word, handdoeke en linne word op die agtste dag verander.
Bykomende linne- en handdoekveranderings is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die tariewe is vir tot 6 gaste.

Neem asb. kennis dat daar geen aankoms of vertrek op Kers- en Nuwejaarsdag is nie.

Hierdie verblyf bied streng gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of Matric Rage-besprekings toe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 275
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 275
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae1e386532ddcb00fa3ca79f5dd20ce103ba64d1fdba712738cce7bc02339cfbfa64b5a7116e346f707afd624149266c2f6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 275 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 60A Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.539859688507 31.218766354228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang