Coach House Hotel and Spa
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit in: lugversorging, verwarmer, TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, en kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie en ontbyt. Tariewe tydens die spitsseisoen sluit 'n verwelkomingsdrankie, ontbyt en aandete in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suites het 2 enkelbeddens en 2 badkamers met 'n stort en bad. Ander geriewe in die kamer sluit in: 'n aparte sitkamer, kaggel, lugversorging, 'n verwarmer, TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie en ontbyt. Tariewe tydens die spitsseisoen sluit 'n verwelkomingsdrankie, ontbyt en aandete in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié koninggrootte-suites het 'n koninggrootte-bed en 2 badkamers met 'n stort en bad. Die suites het ook 'n ruim sitarea met 'n aanloklike kaggel en privaat balkon met lieflike uitsigte. Geriewe in die kamer sluit in: lugversorging, verwarmer, TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie en ontbyt. Tariewe tydens die spitsseisoen sluit 'n verwelkomingsdrankie, ontbyt en aandete in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang