Successfully reported
+33

Cockleshell Beach House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 Tern Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cockleshell Beach House is 'n sonderlinge selfsorghuis in 'n privaat natuurreservaat, 55 km van Kaapstad en 30 km van al die nodige geriewe af. Dit is volledig toegerus vir 8 gaste. Die huis het panoramiese uitsigte oor die see en is net 'n klein entjie se stap van 'n privaat strand af.

Hierdie strandhuis is baie gerieflik en het 'n oopplan-leefarea. Daar is 4 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die kombuis volledig toegerusmet 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die ruim, bedekte terras het 'n uitsig oor die see en die natuurreservaat en is toegerus met 'n braaiplek.

Die rustige omgewing is ideaal vir natuurliefhebbers. Staproetes, volop voëllewe, walviskyk, sterrekyk, 'n onbesoedelde naghemel en wonderskone veldblomme in die lente is maar 'n paar van die toeriste-aantreklikhede in hierdie unieke omgewing.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cheryl A
Saam met vriende
5.0
Beautiful scenery and relaxing, especially in the morning with 100's of butterflies. It is a beautiful, relaxing home, with an amazing ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hendrenette V
Saam met vriende
5.0
Sons ondergang was prentjie mooi. Ontvangs was uitstekend gewees. Die huis was mooi en ruim en die uitsit was uitstekend gewees.
Sep 2025
Ian And Nikee M
Saam met lewensmaat
5.0
A very special place to relax and enjoy the peace and quiet, as well as nature. We were very pleasantly surprised at the size of the ac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Madele J
Gesin met tieners
5.0
Goeie sekuriteit met vriendelike wagte. Mooiste area en naby alles wat jy nodig het. Als is presies soos die foto's. Mooi en netjies, beddens net te h...
Sien meer
Jul 2025
Alicia T
Gesin met klein kinders
5.0
Die plek het aan al ons behoeftes voldoen. Dit is baie gemaklik. Ons het ongelooflik lekker gebly!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 129 Tern Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cockleshell Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 Tern Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0012fce8dec6d859c6c9ff4a0441ebed474423d5a3e0b0f4def164829f96945b663c0078dc4131fa4c8fc8fd8ef6e92b412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8) 54 5 1 5 129 Tern Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.500965931634 18.317839120274
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang