Cockleshell Beach House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 129 Tern Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
- Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cockleshell Beach House is 'n oulike selfsorghuis in 'n privaat natuurreservaat 55 km vanaf Kaapstad en 30 km vanaf alle geriewe. Dit is ten volle toegerus om 8 mense te akkommodeer. Die huis bied panoramiese uitsigte oor die see en is 'n kort entjie se stap na 'n privaat strand.
Dié strandhuis is baie gerieflik, met 'n groot oopplan-leefarea. Daar is 4 slaapkamers elk met 'n en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien wat vir maklike selfsorgdoeleindes voorsiening maak. 'n Breë onderdakterras het 'n braai-area wat oor die see en natuurreservaat uitkyk.
Die rustige omgewing is ideaal vir natuurliefhebbers. Staproetes, produktiewe voëllewe, walviswaarnemings, sterrekyk in onbesoedelde naghemel en die skouspelagtige veldblomme in die lente is van die vele besienswaardighede wat hierdie unieke omgewing bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 129 Tern Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Cockleshell Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 129 Tern Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang