Successfully reported
+15

Coega Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 172 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Coega Lodge is in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Pendeldiens na en van die lughawe, sowel as na en van enige venue, is beskikbaar.

Die gastehuis bied 7 dubbelkamers, 2 gesinskamers en 2 selfsorg-eenhede. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, waaiers, 'n yskassie, elektroniese kluis, ontbytpakket DStv en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak. Die selfsorg-eenhede het volledig toegeruste kombuise. Gaste het toegang tot gratis onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek van die straat af. Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis bied binnebraaigeriewe, 'n aparte eetkamer en 'n klein konferensiesentrum met sitplek vir tot 10 mense. 'n Volledige Engelse ontbyt, middagetepakkies en aandete is beskikbaar op versoek,

Die gastehuis is net 15 minute se ry vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en 5 minute se stap vanaf die strand. Coega Lodge is gerieflik geleë net 5 minute se ry vanaf Coega-hawe en sy gepaardgaande nywerheidsontwikkelingsone (IDZ). Dit maak dit baie geskik vir beide toeriste en sakemanne of diegene wat op soek is na 'n klein selfstandige konferensielokaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 172 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coega Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 172 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf890eb867da35e61e67f00028c5ce6c6c10dbcd1dbd73909bcc1983b49420260b5776c172c7d0cfe1405c1b41dfe832026ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 172 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8432725 25.6410921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang